Titia Keizer

Zang coaching

Gastenboek

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Verplichte velden zijn gemarkeerd met *

6 Comments

  1. Veels geluk met jou nuwe webwerf. Dit lyk baie professioneel.

  2. Mooie site van een hartelijke, bevlogen zangeres!
    Toi,toi,toi ermee!
    Groetjes uit het zonnige zuiden (van NL), Wilma Janmaat

  3. Smaakvolle site Titia, succes er mee!
    Groet,
    Jur Engels

  4. Hoi Titia,

    Leuke klantvriendelijke site.

    Vraag: Waarom niet genoemd de operette Saison in Salzburg in je CV.
    Immers daar begon jouw zang carriere.

    lfs en groetjes.

  5. Goeie naand Titia, dit is Hein en Maretha hier. Ons het by die kamp plek in Nederland ontmoet so ’n paar weke gelede. Ons het probeer kontak maak deur facebook, maar die link van jou website werk nie. Nou skryf ons maar ’n e-mail. :-)

    Dit was lekker om jou te ontmoet en bietjie Afrikaans te kon praat op ons reise. Ons hoop julle het ’n lekker tyd ook gehad en veilig gereis.

    Ons hoop jy geniet die rit Suid Africa toe in Oktober vir die skool reunie. Vriendelike groete

    Hein en Maretha

    • Hallo Hein en Maretha. Dis nou ’n verrassing om julle mail te lees. Ek sien dit nou pas. Baie dankie. Die reunie was fantasties. suid-Afrika verander baie en ek dink nie ons sal weer soontoe gaan nie. Daar is nog baie ander lande om te besoek. Hoop julle is gelukkig en mooi bly hoor. Kom kuier as julle weer in NL is. baie liefde Titia en Roberto.

Plaats een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Verplichte velden zijn gemarkeerd met *